Jeppesrif Jeppes Reef | |
---|---|
Grenspos by Jeppesrif | |
Koördinate: 25°43′12″S 31°28′37″O / 25.72000°S 31.47694°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Ehlanzeni |
Munisipaliteit | Nkomazi |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,46 km2 (2,88 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 12 589 |
• Digtheid | 1 688/km2 (4 370/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.7% |
Taal (2011) | |
• Swazi | 96.5% |
• Ander | 3.5% |
Jeppesrif (Engels: Jeppes Reef) is 'n grenspos in Mpumalanga tussen Suid-Afrika en Eswatini. Die grenspos is bykans by die noordelikste punt van Eswatini. Die grenspos is bekend as Matsomo aan die Swazikant. Die R570 hoofpad verbind die grenspos met die N4 nasionale pad.[2][3]
Suid-Afrika[4] | Eswatini | |
---|---|---|
Grensposnaam | Jeppesrif | Matsomo |
Streek | Mpumalanga | |
Pad | R570 | |
Koördinate | 25°45′03″S 31°28′03″O / 25.7507°S 31.4676°O | 25°45′03″S 31°28′03″O / 25.7507°S 31.4676°O |
Telefoonnommer | +27 (0) 13 781 0382 | |
Faksnommer | +27 (0) 13 781 0383 | |
Besigheidsure – Reisigers | 07:00 – 20:00 | 07:00 – 20:00 |
Besigheidsure – Algemeen | 08:00 – 16:00 |