濟南市 (Jì'nán Shì) Jinan | |
---|---|
Ligging in die Volksrepubliek China | |
Basiese Inligting | |
Oorsprong van die naam: | 济 Ji-rivier 南 nan – suide "Die stad in die suide van die Jirivier" |
Afkorting: | 済 Jì |
Oppervlakte: | 8 177 km² |
Bevolking (2009): | 6 036 500 Munisipaliteit |
Digtheid (2009): | 738,2/km² Munisipaliteit |
BIP (2009): - per kapita |
CNY335,1 billion CNY49 391 |
Hoogte bo seespieël: | 500 m |
Poskode: | 250000 |
Areakode: | +531 |
Nommerplaat-identifikasie : | 鲁A |
Tydsone : | UTC+8 |
Webwerf : | www.jinan.gov.cn |
Regering | |
Administratiewe Tipe: | Spesiale ekonomiese sone |
CPC Jinan Komitee-Sekretaris: |
|
Burgemeester: | Bao Zhiqiang |
Jinan is die hoofstad van Shandongprovinsie, in die ooste van die Volksrepubliek China. Die stad het 'n bevolking van 6 036 500 mense in 2009 gehad, waarvan ongeveer 98% Han-Chinese is.