Job Mokgoro | |
Premier van die Noordwes
| |
Ampstermyn 22 Junie 2018 – 26 Augustus 2021 | |
Voorafgegaan deur | Supra Mahumapelo |
---|---|
Opgevolg deur | Bushy Maape |
Lid van die Noordwes provinsiale wetgewer
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Junie 2018 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Tebogo Job Mokgoro 15 Mei 1948 Kimberley, Kaapprovinsie, Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Yvonne Mokgoro |
Alma mater | Universiteit van Toledo |
Tebogo Job Mokgoro (gebore 15 Mei 1948) is 'n Suid-Afrikaanse akademikus en politikus, tans premier van die Noordwes asook 'n lid van die Noordwes provinsiale wetgewer vir die African National Congress (ANC) is. Hy is tot albei posisies ingehuldig in Junie 2018.