Joe McGluwa

Joe McGluwa

Ampstermyn
30 Mei 2015 – 21 November 2020
Voorafgegaan deur Chris Hattingh
Opgevolg deur Leon Basson

Ampsbekleër
Termynaanvang
16 Augustus 2018
Ampstermyn
2008 – 12 November 2015

Ampstermyn
13 November 2015 – 15 Augustus 2018

Persoonlike besonderhede
Gebore 23 Augustus 1963 (1963-08-23)
Klerksdorp, Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Politieke party Demokratiese Alliansie
Eggenoot/-note Nadia McMaster
Kind(ers) 2
Alma mater Universiteit van Suid-Afrika
Universiteit van die Witwatersrand

Joseph Job McGluwa (gebore 23 Augustus 1963) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat van 2015 tot 2020 die leier van die Demokratiese Alliansie in die Noordwesprovinsie was. [1] Hy dien sedert 16 Augustus 2018 as lid van die Nasionale Vergadering. McGluwa was voorheen, van 2009 tot 2015, ook 'n parlementslid, maar van 2015 tot 2018 'n lid van die Noordwes provinsiale wetgewer. [2]

Voordat hy 'n lid van die Demokratiese Alliansie geword het, was hy 'n lid van die nou ontbinde Onafhanklike Demokrate. Hy het by die Demokratiese Alliansie aangesluit toe die Onafhanklike Demokrate met die party saamgesmelt het. Hy was die DA se Noordwes-premierskandidaat vir die 2019-verkiesing. [3]

  1. Stolley, Giordano. DA elects new leadership in North West Geargiveer 19 Februarie 2019 op Wayback Machine, News24, Durban, 30 Mei 2015. Besoek op 9 Februarie 2021.
  2. Joe McGluwa sworn in as NW MPL, Independent Online, 13 November 2015. Besoek op 9 Februarie 2021.
  3. Sithole and McGluwa to lead DA campaign for change in Mpumalanga and North West. Besoek op 9 Februarie 2021.

Joe McGluwa

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne