Johan Gregorius Bezuidenhoud | |
Ds. Johan Bezuidenhoud
| |
Naam | Johan Gregorius Bezuidenhoud |
---|---|
Geboorte | 28 November 1911 Ermelo, Transvaal, Suid-Afrika |
Sterfte | 6 September 1997 (op 85) Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika |
Kerkverband | Nederduits Gereformeerd |
Gemeente(s) | Vrededorp, Johannesburg, Steynsburg, Dordrecht, Nuwekerk, Riviera, Barkly-Oos, Swartland, Zastron, Dalview en Brakpan |
Jare aktief | 1938–1980 |
Kweekskool | Stellenbosse Kweekskool |
Ds. Johan Gregorius Bezuidenhoud (distrik Ermelo, Transvaal, 28 November 1911 – Brakpan, 6 September 1997) was tussen 1938 en 1980 ’n predikant in 11 gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, twee in Johannesburg, vier in die Oos-Kaap, een in die Wes-Kaap, een in die NG Kerk Vrystaat en twee op Brakpan aan die Oos-Rand.