Johann de Lange | |
---|---|
Gebore | Daniel Johannes de Lange 22 Desember 1959 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Digter, skrywer, kritikus |
Johann de Lange (gebore 22 Desember 1959 in Pretoria) is 'n Afrikaanse digter, kritikus en skrywer van kortverhale. Hy word onder meer met die Ingrid Jonkerprys en die Hertzogprys bekroon vir sy skryfwerk.