Johannes Rath (Wene, Oostenryk, 31 Januarie 1816 – Kuilsrivier, Kaapkolonie, 6 Junie 1903) was ’n sendeling van die Rynse Sendinggenootskap.
Johannes Rath