Ds. John Murray Hofmeyr (Somerset-Oos, 6 April 1871 – Johannesburg, 15 Desember 1943) was ’n predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en word veral onthou as opvolger van sy vader, ds. J.H. Hofmeyr, in die gemeente Somerset-Oos, waar hy gearbei het van 1907 tot hy sy emeritaat in 1940 aanvaar het.