Joseph Heller | |
---|---|
Joseph Heller, Miami Book Fair International, 1986 | |
Gebore | 1 Mei 1923[1] |
Sterf | 12 Desember 1999 (op 76)[1] |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Romanskrywer, kortverhaalskrywer, dramaturg, fliekteksskrywer[3] |
Bekend vir | Catch-22 Something Happened |
Eggenoot | Shirley Held (1945–84, geskei) Valerie Humphries (1987–99, sy dood) |
Kinders | 2 |
Ouer(s) | Lena en Isaac Donald Heller |
Handtekening | |
Joseph Heller (gebore 1 Mei 1923 in Brooklyn, New York Stad – 12 Desember 1999 in East Hampton, New York) was 'n Amerikaanse satirikus. Hy het die invloedryke roman Catch-22 omtrent Amerikaanse soldate tydens die Tweede Wêreldoorlog geskryf. Die titel het spreekwoordelik geword in die Engelse taal van absurde keuses.Hy word wyd beskou as een van die beste post-Wêreldoorlog satirikuste. Alhoewel hy hoofsaaklik vir Catch-22 onthou word, het sy skryfwerk gefokus op die lewens van verskeie lede van die middelklas, en bly hulle goeie voorbeelde van moderne satire.
{{cite news}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)