Kaap Lopez

Kaap Lopez is in Gabon
Kaap Lopez
Kaap Lopez
Ligging van Kaap Lopez
Kaap Lopez is die westelikste punt van Gaboen en naby Port-Gentil geleë
Inwoners van Kaap de Lopo Gonsalves – Johann Theodor de Bry in 1602

Kaap Lopez in Gaboen is die westelikste punt van Afrika suid van die ewenaar en die suidelike eindpunt van die Baai van Biafra.


Kaap Lopez

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne