Kala (Cala) | |
---|---|
Koördinate: 31°31′23″S 27°41′53″O / 31.52306°S 27.69806°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Chris Hani |
Munisipaliteit | Sakhisizwe |
Oppervlak | |
• Totaal | 46,60 km2 (17,99 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 14 520 |
• Digtheid | 312/km2 (810/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 98.8% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 92.0% |
• Engels | 2.7% |
• Ander | 5.4% |
Poskode (strate) | 5455 |
Poskode (posbusse) | 5455 |
Skakelkode | 047 |
Kala (voorheen bekend as Cala) is 'n dorpie in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die naam beteken 'langs die berge'. Die dorpie lê langs die Tsomorivier noord van die Ncoradam. Die naaste groot dorp is Elliot.