Algemeen | |
---|---|
Naam | Kaliumpermanganaat |
Chemiese formule | KMnO4 |
Molêre massa | |
CAS-nommer | 7722-64-7[1] |
Voorkoms | swartpers vastestof |
Reuk | geen[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a-910,5; b=572,9; c=742,5pm |
Ruimtegroep | Pnma[2] |
Nommer | 62 |
Strukturbericht | H0₂ |
Smeltpunt | ontbind >240 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 2,710 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | Oplosbaar 65,1 [g/L] [1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar |
LD50 | 1 090 [mg/kg] (rot; oraal)[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kaliumpermanganaat is 'n sout van kalium en permangaansuur wat mangaan in sy hoogste +7 oksidasietoestand bevat. Die chemiese formule is KMnO4.
Die stof is oplosbaar in water en gee dieppers oplossings. Dit is 'n baie sterk oksideermiddel.