Karen Meiring

Karen Meiring
Beroep(e)sangeres
AssosiasiesCutt Glas

Karen Meiring is 'n lid van die a cappella-musiekgroep Cutt Glas asook die hoof van DStv se kanale KykNET, Koowee en MK.[1]

Voor haar aanstelling by DStv was sy die uitvoerende hoof van die Oude Libertas-amfiteater in Stellenbosch. Vanaf 1999 tot 2007 was sy die uitvoerende hoof van die KKNK. Sy is sedert 1990 'n lid van Cutt Glas.

  1. Karen Meiring is kykNET se nuwe baas Geargiveer 18 Januarie 2012 op Wayback Machine, Die Burger, 12 Januarie 2009.

Karen Meiring

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne