Kenhardt | |
---|---|
Distrik | |
'n Plaas in die Kenhardt-area. | |
Koördinate: 29°20′S 21°09′O / 29.333°S 21.150°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | ZF Mgcawu |
Plaaslike Munisipaliteit | Kai !Garib |
Stigting | 1868 |
Oppervlak | |
• Totaal | 159,35 km2 (61,53 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 4 843 |
• Digtheid | 30/km2 (80/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 8900 |
Skakelkodes | 054 |
Kenhardt is 'n dorp in die Noord-Kaap (Suid-Afrika) wat in 1868 gestig. Die Rooibergdam is naby geleë.