Kewerslak

Kewerslak
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Superfilum:
(geen rang):
Filum:
Klas:
Polyplacophora

J.E. Gray, 1821
Subklasse en ordes

Kewerslakke, ook soms chitons of blouruggies genoem, is klein weekdiertjies wat tot die klas Polyplacophora (Amphineura) behoort. Hulle is nog kewers, nog slakke, hoewel hulle aan laasgenoemde verwant is. Die belangrikste kenmerk van die diertjies, wat in alle oseane voorkom, is dat die kalkstuk of skulp op die rug uit agt afsonderlike plaatjies bestaan. Aan die onderkant kom ’n sterk gespierde voet voor waarmee hulle oor rotse beweeg of hulle daaraan vasheg. Kewerslakke is planteters wat met 'n raspertong die wiere van die rotse skraap.


Kewerslak

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne