Kitty Hawk is 'n dorp in Dare County, Noord-Carolina, en is 'n deel van wat bekend staan as die North Carolina's Outer Banks.[1] Die bevolking was 3 272 volgens die 2010-sensus.[2] Dit is in die vroeë 18de eeu as Chickahawk gestig.
↑"Kitty Hawk". Outer Banks Visitors Bureau. Besoek op 5 April 2013.