Konserwatiewe Party | |
KP | |
Leier | Dr. Andries Treurnicht (1982-1993) Dr. Ferdi Hartzenberg (1993-2003) |
---|---|
Gestig | 20 Maart 1982 |
Saamgesmelt met | VF en AEB in 2003 |
Hoofkwartier | Kaapstad |
Ideologie | Afrikaner Nasionalisme Christelik Demokraties Republikeins |
Amptelike kleure | Geel Blou |
Die Konserwatiewe Party was die amptelike opposisie in die Suid-Afrikaanse Parlement van 6 Mei 1987 tot en met die eerste demokratiese verkiesing in die land op 27 April 1994, toe die party geweier het om aan die nierassige verkiesing deel te neem en daarmee irrelevant geword het.