Koolstofmonoksied

Eienskappe

Algemeen

Naam Koolstofmonoksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule CO
Molêre massa 28 [g/mol]
CAS-nommer 630-08-0[1]  
Voorkoms Kleurlose gas  
Reuk Reukloos
Fasegedrag  
Fase α-CO 
Selkonstantes 563pm[2]  
Ruimtegroep P21/c 
Nommer 198  
Strukturbericht B21
Smeltpunt -201,1 °C[1]
Kookpunt -191,5 °C[1]
Digtheid 1,2501 [kg/m3] (@0 °C)[1]
Oplosbaarheid  
Kritieke druk 3499 kPa[1] 
Henry se konstante 9,16 x 10-4 [L/mol.Atm]; 1400 [K] [3]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt
Selfontbrandingspunt 605 °C[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Koolstofmonoksied (CO) is 'n kleurlose, reuklose en smaaklose gas wat effens minder dig as lug is. Die gas is toksies vir mense as dit voorkom in konsentrasies wat groter is as 35 dele per miljoen (dpm). Koolstofmonoksied word vervaardig tydens die verbrandingsproses van binnebrandenjins. Daar gebeur steeds ongelukke daarmee soos wanneer 'n petrolopwekker in 'n klein ruimte gebruik word om stroom op te wek.[4]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 "MSDS Praxair" (PDF) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 22 Maart 2016.
  2. "α-CO (B21) Structure: AB_cP8_198_a_a-001". Aflow.
  3. Sander.
  4. "Tieners dalk deur gifgasse oorval". Son. 2022.

Koolstofmonoksied

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne