Kornel Morawiecki

Kornel Andrzej Morawiecki (3 Mei 1941 – 30 September 2019) was 'n Poolse politikus en teoretiese fisikus. Hy is in Warskou gebore. Morawiecki was die stigter en leier van Strydende Solidariteit (Pools: Solidarność Walcząca), een van die splinters van die Solidariteit-beweging in Pole gedurende die 1980's. Hy was ook 'n lid van die 8ste wetgewer van die Sejm,[1] waarvan hy ook die Senior Maarskalk was van 12 November 2015 tot sy dood.

Hy was een van die kandidate in die Poolse presidentsverkiesing in 2010, maar het slegs 0,13% van die stemme ontvang en kon toe nie deelneem in die tweede ronde nie.

Sy seun Mateusz Morawiecki is die Eerste Minister van Pole.[2]

Morawiecki sterf op 30 September 2019 in Warskou as gevolg van pankreaskanker.[3]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named parlament2015
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named pis.org.pl
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named wiadomosci

Kornel Morawiecki

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne