Korosee

Moenie verwar word met Karasee nie.
Korosee

Kaart van Fidji met die Korosee
Koördinate:18°S 180°O / 18°S 180°O / -18; 180
Ligging:Fidji, Melanesië
Soort:See van die Stille Oseaan
Maksimum diepte:2 930 m (9 600 vt)
Eiland/e:Viti Levu, Vanua Levu

Die Korosee (Engels: Koro Sea) is 'n see van die Stille Oseaan in Oseanië wat volledig deur die eilandnasie Fidji omring word. Die Korosee grens in die weste aan Viti Levu en in die noorde aan Vanua Levu. Die Korosee is na die Koro-eiland genoem en word veral deur koraalriwwe gekenmerk.

Die Korosee het 'n maksimale diepte van 2 930 m.


Korosee

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne