Kougarivier

Kougarivier
Stroomgebied Oos-Kaap, Suid-Afrika
Oorsprong Uniondale
Monding Gamtoosrivier
Monding-hoogte 90 m
Ligging van Kougarivier op 'n kaart (Oos-Kaap)
Kougarivier
Kougarivier
Koördinate: 33°44′45″S 24°36′55″O / 33.74583°S 24.61528°O / -33.74583; 24.61528

Die Kougarivier is 'n rivier wat naby Uniondale in die Oos-Kaap, Suid-Afrika ontspring. Dit vloei na die ooste, waar dit aansluit by die Grootrivier om die Gamtoos te vorm ná die Kougadam. Sy belangrikste sytak is die Baviaansrivier, wat by sy linkerbank aansluit net voor die dam.[1] Hierna vloei die rivier deur die Gamtoosvallei[2] op sy laaste tog van 50 km om uit te mond in die Indiese Oseaan naby Humansdorp.

  1. Fish to Tsitsikamma WMA 15 (en)
  2. Gamtoos System Report Geargiveer 22 Desember 2014 op Wayback Machine (en)

Kougarivier

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne