Krimpvarkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. frontalis
|
Binomiale naam | |
Atelerix frontalis A. Smith, 1831
| |
Verspreiding |
Die krimpvarkie (Atelerix frontalis), ook bekend as die Suid-Afrikaanse krimpvarkie, kom voor in dele van Suid-Afrika en Namibië.