Kripton

36 broomkriptonrubidium
Ar

Kr

Xe
Algemeen
Naam, simbool, getal kripton, Kr, 36
Chemiese reeks edelgasse
Groep, periode, blok 18, 4, p
Voorkoms kleurloos
Atoommassa 83.798 (2) g/mol
Elektronkonfigurasie [Ar] 3d10 4s2 4p6
Elektrone per skil 2, 8, 18, 8
Fisiese eienskappe
Toestand gas
Digtheid (0 °C, 101.325 kPa)
3.749 g/L
Smeltpunt 115.79 K
(-157.36 °C)
Kookpunt 119.93 K
(-153.22 °C)
Kritieke punt 209.41 K, 5.50 MPa
Smeltingswarmte 1.64 kJ/mol
Verdampingswarmte 9.08 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 20.786 J/(mol·K)
Dampdruk {{{kommentaar}}}
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 59 65 74 84 99 120
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies vlakgesentreerd
Strukturbericht-kode A1
Oksidasietoestande 2
Elektronegatiwiteit 3.00 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 1350.8 kJ/mol
2de: 2350.4 kJ/mol
3de: 3565 kJ/mol
Atoomradius (ber.) 88 pm
Kovalente radius 110 pm
Van der Waals-radius 202 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking nie-magneties
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 9.43 mW/(m·K)
Henry se konstante 2,45 x 10-3 [L/mol.atm] 1700 [K] [1]
Spoed van klank (gas, 23 °C) 220 m/s
Spoed van klank (vloeistof) 1120 m/s
CAS-registernommer 7439-90-9
Vernaamste isotope
Isotope van krypton
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
78Kr 0.35% 2.3×1020 j ε ε - 78Se
79Kr sin 35.04 h ε - 79Br
β+ 0.604 79Br
γ 0.26, 0.39,
0.60
-
80Kr 2.25% Kr is stabiel met 44 neutrone
81Kr sin 2.29×105 j ε - 81Br
γ 0.281 -
82Kr 11.6% Kr is stabiel met 46 neutrone
83Kr 11.5% Kr is stabiel met 47 neutrone
84Kr 57% Kr is stabiel met 48 neutrone
85Kr sin 10.756 j β- 0.687 85Rb
86Kr 17.3% Kr is stabiel met 50 neutrone
Portaal Chemie

Kripton is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Kr en atoomgetal van 36. Kripton is 'n kleurlose edelgas wat in spoorhoeveelhede in die atmosfeer voorkom en word ontgin deur die distillasie van vervloeide lug. Dit word dikwels saam met ander skaars gasse gebruik in fluoresserende lampe. Kripton is vir alle praktiese doeleindes inert maar daar is al verbindings met fluoor bekend. Kripton vorm ook klatrate met water wanneer atome daarvan in die waterkristalnetwerk vasgevang word.

  1. Sander.

Kripton

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne