'n Kunsmatige taal is 'n taal wat nie natuurlik as deel van 'n kultuur ontwikkel het nie, maar deur 'n persoon of 'n klein groep mense ontwerp is. Hierdie tale is vir 'n spesifieke doelwit geskep, en die doel wissel van taal tot taal.
Kunsmatige taal