KwaHlabisa

KwaHlabisa
KwaHlabisa is in KwaZulu-Natal
KwaHlabisa
KwaHlabisa
 KwaHlabisa se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°08′S 31°52′O / 28.133°S 31.867°O / -28.133; 31.867
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUmkhanyakude
MunisipaliteitGroot Vyf Hlabisa
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal22,96 km2 (8,86 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 574
 • Digtheid69/km2 (180/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Swart mense100.0%
Taal (2011)
 • Zoeloe83.8%
 • Gebaretaal11.9%
 • Ndebele2.0%
 • Engels1.6%
 • Ander1.1%
Skakelkode035

KwaHlabisa is 'n nedersetting in die Groot Vyf Hlabisa Plaaslike Munisipaliteit, Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in oostelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

KwaHlabisa is histories die tradisionele nedersetting van lede van die Hlabisa-stam, 'n onderafdeling van die Zoeloevolk.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek KwaHlabisa". Sensus 2011.

KwaHlabisa

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne