KwaMashu | |
---|---|
KwaMashu se Metrorailstasie | |
Koördinate: 29°45′0″S 30°59′0″O / 29.75000°S 30.98333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Stigting | 1959 |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,47 km2 (8,29 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 175 663 |
• Digtheid | 8 182/km2 (21 190/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.8% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 98.8% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 91.3% |
• Engels | 2.9% |
• Xhosa | 1.5% |
• Suid-Ndebele | 1.3% |
• Ander | 3.0% |
KwaMashu ("Plek van Marshall") is 'n township in KwaZulu-Natal, sowat 30 km noord van Durban. Die township het 175 663 inwoners in 2011 gehad, waarvan 98,8% swartmense was.[1] KwaMashu is in 1959 gestig en is genoem na Marshall Campbell.