Lady Grey

Lady Grey
Lady Grey gesien vanaf Joubertspas.
Lady Grey gesien vanaf Joubertspas.
Lady Grey is in Oos-Kaap
Lady Grey
Lady Grey
 Lady Grey se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 30°42′35″S 27°12′52″O / 30.70972°S 27.21444°O / -30.70972; 27.21444
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikJoe Gqabi
MunisipaliteitSenqu
Stigting1857
Oppervlak
 • Totaal23,61 km2 (9,12 vk. myl)
Hoogte
1 658 m (5 440 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 395
 • Digtheid59/km2 (150/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense16.3%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense46.9%
 • Swart mense35.2%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 73.3%
 • Xhosa 14.0%
 • Engels 6.0%
 • Sotho 5.1%
 • Ander 1.6%
Poskode (strate)
9755
Poskode (posbusse)
9755
Skakelkode051 (-603-)
Die kerkgebou van die NG gemeente Lady Grey is in 1913 ingewy en staan op 'n hoogtetjie in die dorp.
Die toegangspad na Lady Grey van die R58-hoofpad tussen Aliwal-Noord en Elliot.
Die omringende berge is in die winter met sneeu bedek, maar die vallei word beskut teen die koudste winde.

Lady Grey is 'n klein dorp geleë in 'n vallei aan die voet van die Witteberg, wat deel vorm van die Drakensbergreeks, in die provinsie Oos-Kaap, 54 km oos van Aliwal-Noord en 67 km noordwes van Barkly-Oos.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Lady Grey". Sensus 2011.

Lady Grey

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne