Laingsburg | |
---|---|
Dorp | |
Laingsburg vanaf die N1 gesien. | |
Koördinate: 33°11′42″S 20°51′33″O / 33.19500°S 20.85917°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Sentraal Karoo |
Plaaslike Munisipaliteit | Laingsburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,4 km2 (0,9 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 4 386 |
• Digtheid | 1 827,5/km2 (4 733/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 6900 |
Skakelkodes | 023 |
Laingsburg is 'n dorp in die Karoo (provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika), wat in 1881 gestig is en veral bekend staan om die verwoestende Laingsburgvloed 100 jaar later op 25 Januarie in 1981. Die N1 nasionale pad gaan deur die dorp.