Lauwers | |
---|---|
Die Lauwers in Munnikezijl | |
Die stroomgebied van die Lauwers. | |
Oorsprong | Surhuisterveen, Friesland, Nederland |
Monding | Lauwersmeer (Nederland) Noordsee |
Stroomgebied | Friesland en Groningen, Nederland |
Lengte | 40 km |
Mondinghoogte | 0 m |
Die Lauwers (Wes-Fries: De Lauwers; Gronings Laauwers) is 'n rivier in Nederland. Die rivier vorm 'n gedeelte van die grens tussen die provinsies Friesland en Groningen. Die Romeinse naam was Lavica, Laubacrus of Laubacue en ten tye van Karel die Grote is die rivier Laubach of Laubeke genoem.[1]