Lebowakgomo

Lebowakgomo
Lebowakgomo is in Limpopo
Lebowakgomo
Lebowakgomo
 Lebowakgomo se ligging in Limpopo
Koördinate: 24°12′S 29°30′O / 24.200°S 29.500°O / -24.200; 29.500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikCapricorn
MunisipaliteitLepelle-Nkumpi
Oppervlak
 • Totaal25,68 km2 (9,92 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal35 087
 • Digtheid1 366/km2 (3 540/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.2%
 • Swart mense99.3%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho 87.2%
 • Engels 2.8%
 • Zoeloe 1.5%
 • Tsonga 1.5%
 • Ander 6.9%
Poskode (strate)
0737
Poskode (posbusse)
0737
Skakelkode015

Lebowakgomo is die setel van die Lepelle-Nkumpi Plaaslike Munisipaliteit en die voormalige hoofstad van die tuisland Lebowa. Die nedersetting lê 45 km suidoos van Polokwane in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is in 1974 gestig.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Lebowakgomo". Sensus 2011.

Lebowakgomo

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne