| |||
Provinsie | Vrystaat | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC18 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Masilonyana, Tokologo, Tswelopele, Nala, Matjhabeng | ||
Hoofstad | Welkom | ||
Burgemeester | Veronica Ntakumbana (ANC) | ||
Grootste tale | Suid-Sotho, Xhosa, Afrikaans | ||
Oppervlakte | 31 929 km² | ||
Bevolking | 657 019 (2001) |
Die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit is een van die vyf distriksmunisipaliteite van die Vrystaat. Die setel van die munisipaliteit is in Welkom. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is DC18.