Lengte

Lengte en breedte

Lengte is die langste dimensie van 'n voorwerp en word soms as 'n sinoniem van 'afstand' gebruik.

Lengte is die maat van een dimensie, waar area die maat van twee dimensies, en volume die maat van drie dimensies is. Lengte is 'n basiseenheid in meeste stelsels van eenhede, bedoelende dat ander eenhede (saam met ander basiseenhede) daarvan afgelei word (sien SI-stelsel).


Lengte

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne