Leon Basson

Leon Basson
Leon Basson

Skaduminister van Water & Sanitasie
Ampsbekleër
Termynaanvang
5 Desember 2020

Leier van die Demokratiese Alliansie in die Noordwes
Ampsbekleër
Termynaanvang
21 November 2020
Vise Freddy Sonakile
Voorafgegaan deur Joe McGluwa

Onderleier van die Demokratiese Alliansie in die Noordwes
Ampstermyn
2017 – 21 November 2020
Voorafgegaan deur Petro Nel
Opgevolg deur Freddy Sonakile

Skaduminister van Menslike nedersettings, Water en Sanitasie
Ampstermyn
5 Junie 2019 – 5 Desember 2020

Skaduminister van Water & Sanitasie
Ampstermyn
1 Julie 2017 – 5 Junie 2019
Voorafgegaan deur Heinrich Volmink

Adjunkskaduminister van Water & Sanitasie
Ampstermyn
5 Junie 2014 – 1 Julie 2017
Opgevolg deur Tarnia Baker

Ampsbekleër
Termynaanvang
21 Mei 2014

Persoonlike besonderhede
Gebore Leonard Jones Basson
8 April 1960 (1960-04-08)
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Politieke party Demokratiese Alliansie
Eggenoot/-note Daleen
Kind(ers) 3

Leonard Jones Basson (gebore 8 April 1960) is 'n Suid-Afrikaanse politikus, 'n Parlementslid (LP) vir die Demokratiese Alliansie en die provinsiale leier van die DA in die Noordwes. Basson het vanaf 2017 tot 2020 as die adjunk-provinsiale leier gedien. Hy het al verskeie poste in die Amptelike Opposisie-skadukabinet van Suid-Afrika beklee. Hy was tussen 2014 en 2017 die skadu-adjunkminister van water en sanitasie voordat hy in 2017 tot skaduminister van water en sanitasie bevorder is. Na die 2019-verkiesing is hy as die skaduminister van menslike nedersettings, water en sanitasie aangewys. Hy dien sedert Desember 2020 as die skaduminister van water en sanitasie.


Leon Basson

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne