Leon Schreiber | |
Schreiber in Mei 2017 | |
Skaduminister van Staatsdiens en Administrasie
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 5 Junie 2019 | |
Vise | Michéle Clarke |
---|---|
Voorafgegaan deur | Désirée van der Walt |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Leon Amos Schreiber 11 September 1988 Namakwaland, Kaapprovinsie, Suid-Afrika |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Alma mater | Universiteit Stellenbosch Vrye Universiteit Berlyn |
Leon Amos Schreiber is 'n Suid-Afrikaanse outeur, politikus en lid van die Demokratiese Alliansie (DA) wat sedert Julie 2024 as Minister van Binnelandse Sake dien. Hy was van 2019 tot 2024 die Skaduminister van Staatsdiens en Administrasie en is steeds 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika.