Lesseyton | |
---|---|
Koördinate: 31°50′0″S 26°46′0″O / 31.83333°S 26.76667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Chris Hani |
Munisipaliteit | Enoch Mgijima |
Stigting | 1847 |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,53 km2 (0,98 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 715 |
• Digtheid | 1 073/km2 (2 780/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Swart mense | 99.4% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 97.5% |
• Engels | 1.1% |
• Ander | 1.4% |
Poskode (strate) | Geen |
Skakelkode | 045 |
Lesseyton is 'n Wesleyaanse Metodiste-sendingstasie in Oos-Kaapland wat in 1851 gestig is om swartmense vir die bediening op te lei.[2] Dit is 14 km noordwes van Komani (Queenstown), wat eers later in 1853 gestig is, geleë. Byna al die inwoners is Xhosa-sprekers. Die plek beskik oor twee skole: die Lesseyton Primary School en die Ndlovukazi Public High School.