Loerie | |
---|---|
Koördinate: 33°52′11″S 25°01′57″O / 33.86972°S 25.03250°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Kouga |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,77 km2 (1,07 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 787 |
• Digtheid | 1 006/km2 (2 610/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.7% |
• Indiërs/Asiërs | 0.8% |
• Bruin mense | 59.1% |
• Swart mense | 37.7% |
• Ander | 0.8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 67.0% |
• Xhosa | 28.2% |
• Engels | 2.3% |
• Ander | 2.4% |
Poskode (strate) | 6370 |
Poskode (posbusse) | 6370 |
Skakelkode | 042 |
Loerie is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is vernoem na die Knysnaloerie wat nog steeds in groot getalle hier voorkom. Loerie is geleë in die laer-Gamtoosomgewing, sowat 18 km vanaf Hankey in die landdrosdistrik Hankey. Die R331-streeksroete gaan digby die dorp verby.