Lothar von Trotha | |
---|---|
| |
Geboortenaam | Adrian Dietrich Lothar von Trotha |
Geboortedatum | 3 Julie 1848 |
Geboorteplek | Magdeburg, Pruisiese Sakse |
Sterfdatum | 31 Maart 1920 (op 71) |
Sterfplek | Bonn, Duitsland |
Lojaliteit | Koninkryk Pruise Duitse Keiserryk |
Jare in diens | 1865-1920 |
Rang | Generaal |
Oorloë | Beiers-Duitse Oorlog Frans-Duitse Oorlog Wahehe-opstand Bokseropstand Herero-opstand |
Toekennings | Orde van die Rooi Adelaar (2de klas) Pour le Mérite-toekenning |
Lothar von Trotha (*3 Julie 1848, Magdeburg, Pruisiese Sakse – †31 Maart 1920, Bonn, Duitsland) was ’n Duitse militêre bevelvoerder onder andere tydens die Herero-oorloë in Duits-Suidwes-Afrika.