Louisa Bolus | |
![]() | |
Geboortenaam | Harriet Margaret Louisa Bolus |
---|---|
Gebore | Burgersdorp, Kaapprovinsie, Suid-Afrika | 31 Julie 1877
Oorlede | 5 April 1970 (op 92) Claremont, Kaapstad |
Blyplek | Kaapstad |
Nasionaliteit | ![]() |
Vakgebied | Plantkunde |
Alma mater | Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop |
Harriet Margaret Louisa Bolus née Kensit (31 Julie 1877, Burgersdorp – 5 April 1970, Kaapstad) was 'n Suid-Afrikaanse plantkundige en taksonoom, en sedert 1903 die langsdienende kurator van die Bolus Herbarium. Bolus het ook as nalatenskap meer landplantsoorte as enige ander vroulike wetenskaplike beskryf, met 'n totaal van 1 494 spesies. [1]