Lugmagbasis Ysterplaat | |||
---|---|---|---|
Impala Mk I no. 531 op Ysterplaat | |||
IATA: geen – ICAO: FAYP | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Militêr | ||
Operateur | Suid-Afrikaanse Lugmag | ||
Ligging | Ysterplaat, Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Gebou | 1920's | ||
Bevelvoerder | Kol. Kobus Butler | ||
Huisves | 22 Eskader 35 Eskader | ||
Hoogte bo seevlak | 49 vt / 16 m | ||
Koördinate | 33°54′23″S 18°29′42″E / 33.90639°S 18.49500°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
Ligging in Kaapstad | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
02/20 | 5200 | 1585 | Teer |
Lugmagbasis Ysterplaat (ICAO: FAYP) is 'n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag geleë in die Kaapse voorstad Ysterplaat.
Die basis se leuse is Fortiter In Re (Vasberade in daad).