Lynnwood Manor | |
---|---|
'n Besigheidsentrum in Lynnwood Manor | |
Koördinate: 25°45′48″S 28°16′55″O / 25.76333°S 28.28194°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,77 km2 (0,68 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 915 |
• Digtheid | 1 647/km2 (4 270/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 74.2% |
• Indiërs/Asiërs | 3.1% |
• Bruin mense | 1.7% |
• Swart mense | 17.8% |
• Ander | 3.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 55.2% |
• Engels | 26.2% |
• Noord-Sotho | 2.8% |
• Tswana | 2.3% |
• Ander | 13.5% |
Poskode (strate) | 0081 |
Lynnwood Manor is 'n voorstad van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is 'n goed-ontwikkelde gebied, en is ongeveer 12 km oos van die sentrum van die stad geleë.
Toe dit in die 1960's gestig is, was dit die mees oostelike voorstad van Pretoria, maar die stad het sedertdien aansienlik ooswaarts en suidwaarts uitgebrei.
Saam met Brooklyn en Menlopark, is hierdie voorstede waarskynlik vernoem na hul Amerikaanse eweknieë. Vandag staan hierdie voorstede bekend as die "ou ooste" en spog met 'n paar van die stad se duurste wooneiendomme.