Die M.E.R.-prys vir jeuglektuur word toegeken aan publikasies uit die Nasionale Boekhandel-stal. Die toekenning van R5 000 en 'n goue medalje is in 1984 ingestel en is een van die jongste literêre pryse op die gebied van kinder- en jeuglektuur. Dit is na die skrywer Maria Elizabeth Rothmann (1875-1975), oftewel M.E.R. vernoem.[1]