Ds. Maarten Pelser | |
Ds. Maarten Pelser
| |
Naam | Maarten Pelser |
---|---|
Geboorte | 14 Desember 1851 Onbekend |
Sterfte | 7 Junie 1902 (op 50) Steynsburg, Kaapkolonie |
Kerkverband | Gereformeerd |
Gemeente(s) | Aliwal-Noord 1876–1877 Ventersburg 1877–1892 Barkly-Oos 1892–1897 Steynsburg 1897–1902 |
Jare aktief | 1876–1902 |
Kweekskool | Teologiese Skool Burgersdorp |
Ds. Maarten Pelser (14 Desember 1851 – Steynsburg, Kaapkolonie, 7 Junie 1902) was tussen 1876 en sy dood in amp leraar in vier gemeentes van die Gereformeerde Kerk, waarvan een in die Oranje-Vrystaat en drie in Noordoos-Kaapland.