Maaseik

Maaseik

Mezeik
Munisipaliteit
Markplein van Maaseik
Markplein van Maaseik
Vlag van Maaseik
Vlag
Wapen van Maaseik
Wapen
Ligging van Maaseik in die provinsie Limburg
Ligging van Maaseik in die provinsie Limburg
Koördinate: 51°06′00″N 5°49′00″O / 51.10000°N 5.81667°O / 51.10000; 5.81667
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Limburg
Regering
 • BurgemeesterJohan Tollenaere (Open VLD)
Oppervlak
 • Totaal76,91 km2 (29,70 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal24 724
 • Digtheid321/km2 (830/vk. myl)
Poskode
3680
Skakelkodes089
Webwerfwww.maaseik.be

Maaseik (Limburgs: Mezeik) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg, geleë aan die Maas-rivier, wat o.a. hier die grens vorm met die Nederlandse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 25 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 77 km².


Maaseik

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne