Maclear

Maclear

Nqanqarhu
Maclear Poskantoor
Maclear Poskantoor
Maclear is in Oos-Kaap
Maclear
Maclear
 Maclear se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°4′12″S 28°21′0″O / 31.07000°S 28.35000°O / -31.07000; 28.35000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikJoe Gqabi
MunisipaliteitElundini
Stigting1876
Oppervlak
 • Totaal9,2 km2 (3,6 vk. myl)
Hoogte
1 272 m (4 173 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal10 521
 • Digtheid1 144/km2 (2 960/vk. myl)
 [1]
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.0%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense4.3%
 • Swart mense93.1%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Xhosa 88.3%
 • Afrikaans 5.1%
 • Engels 2.7%
 • Sotho 2.1%
 • Ander 1.8%
Poskode (strate)
5480
Poskode (posbusse)
5480
Skakelkode045

Maclear is 'n dorpie in die Noordoos-Kaap aan die voet van die Drakensberg, sowat 172 km noordoos van Oos-Londen (258  km per pad) en 66 km noordoos van Elliot. Die dorp se naam is op 23 Februarie 2021 verander na Nqanqarhu.

Die dorpie is in 1876 gestig en genoem na Haar Majesteit se astronoom aan die Kaap, sir Thomas Maclear.[2] Dit verkry munisipale status in 1916 nadat dit aanvanklik vinnig ontwikkel het uit die militêre pos wat hier gestig is.[2]

Maclear is geleë in 'n pragtige groen omgewing en is 'n welbekende plek vir forelhengel.[2] Die Tsitsawaterval is naby die dorp geleë.

Maclear beskik oor 'n goeie provinsiale hospitaal.[3]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Sonwabile en Maclear tydens die 2011-sensus.
  2. 2,0 2,1 2,2 Raper, P.E. (1987). "Dictionary Of Southern African Place Names". Johannesburg: Lowry Publishers. p. 288.
  3. (en) Oos-Kaapse Departement van Gesondheid Geargiveer 21 Oktober 2013 op Wayback Machine

Maclear

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne