Magaliesburg | |
---|---|
Die R24 vorm die hoofstraat deur Magaliesburg. | |
Koördinate: 26°0′0″S 27°32′45″O / 26.00000°S 27.54583°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Distrik | Wesrand |
Munisipaliteit | Mogale City |
Oppervlak | |
• Totaal | 11,44 km2 (4,42 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 363 |
• Digtheid | 556/km2 (1 440/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 6.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.8% |
• Swart mense | 91.8% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 59.3% |
• Zoeloe | 9.1% |
• Engels | 7.8% |
• Afrikaans | 4.8% |
• Ander | 18.9% |
Poskode (strate) | 1791 |
Poskode (posbusse) | 1739 |
Skakelkode | 014 |
Webwerf | http://www.magaliesburg.co.za/ |
Magaliesburg is 'n dorp in die weste van Gauteng, Suid-Afrika. Die dorpie is onder die Witwatersrand-bergreeks geleë, maar die Magaliesberg is na die noordekant sigbaar. Dit is vernoem na Mogale, hoofman van die Po wat in die gebied gewoon het toe die Voortrekkers in die vroeë 1800's hier aangekom het.