Makapanstad | |
---|---|
Koördinate: 25°14′20″S 28°6′58″O / 25.23889°S 28.11611°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Bojanala |
Munisipaliteit | Moretele |
Oppervlak | |
• Totaal | 20,45 km2 (7,90 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 15 076 |
• Digtheid | 737/km2 (1 910/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Swart mense | 99.5% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 82.6% |
• Noord-Sotho | 5.4% |
• Tsonga | 4.7% |
• Engels | 1.5% |
• Ander | 5.8% |
Poskode (strate) | 0404 |
Poskode (posbusse) | 0404 |
Skakelkode | 014 |
Makapanstad is 'n nedersetting en die setel van die Moretele Plaaslike Munisipaliteit, in die Bojanala-distriksmunisipaliteit aan die oosgrens van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika.
Makapanstad staan onder die leierskap van die Makapan-familie. Hulle is die Bakgatla Ba Mosetlha en hulle totemdier is die aap. Die mees onlangse hoof van Makapanstad was Kgosi Motshegwa Hendrick, wat op 26 Desember 2014 gesterf het.