Makoti Khawula | |
Khawula in 2019 | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 Mei 2014 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 7 Desember 1954 |
Politieke party | Ekonomiese Vryheidsvegters |
Makoti Khawula (gebore 7 Desember 1954) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Ekonomiese Vryheidsvegters vanaf 2014. Khawula is bekend dat sy weier om Engels in die parlement te praat.[1]
Khawula is known for speaking IsiZulu in parliament and on social media platforms has gained popularity for providing a degree of entertainment during sessions in the house.