Malamulele | |
---|---|
Koördinate: 22°58′16″S 30°40′25″O / 22.97111°S 30.67361°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Vhembe |
Munisipaliteit | Collins Chabane |
Stigting | 1960 |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,57 km2 (3,69 vk. myl) |
Hoogte | 168 m (551 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 13 070 |
• Digtheid | 1 366/km2 (3 540/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.3% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Tsonga | 93.7% |
• Venda | 1.7% |
• Engels | 1.2% |
• Ander | 3.5% |
Poskode (strate) | 0982 |
Poskode (posbusse) | 0982 |
Skakelkode | 015 |
Malamulele is 'n dorp in en setel van die Collins Chabane Plaaslike Munisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.
Voor die vorming van die Collins Chabane Plaaslike munisipaliteit deur die samesmelting van dele van die Mutale en Makhado Plaaslike Munisipaliteite in die Vhembe-distriksmunisipaliteit in 2016, was Malamulele deel van Thulamela.