Marcus Terentius Varro

'n Denkbeeldige portret van 'n bejaarde Varro, gravure deur André Thevet, Les Vrais pourtraits et vies des hommes illustres grecz, latins et payens (1584).

Marcus Terentius Varro (11627 v.C.) was 'n Romeinse veelweter en skrywer. Hy word beskou as antieke Rome se grootste geleerde, en is deur Petrarca beskryf as "die derde groot ligbaken van Rome" (ná Vergilius en Cicero).[1] Hy staan somtyds bekend as Varro Reatinus ('Varro van Rieti) om hom te onderskei van sy jonger tydgenoot, Varro Atacinus.

  1. Oxford Classical Dictionary, "Terentius Varro, Marcus"

Marcus Terentius Varro

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne