Margate | |
---|---|
Margate se hoofstrand | |
Koördinate: 30°51′00″S 30°22′00″O / 30.85000°S 30.36667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Ugu |
Munisipaliteit | Ray Nkonyeni |
Stigting | 1908 |
Oppervlak | |
• Totaal | 29,21 km2 (11,28 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 26 785 |
• Digtheid | 917/km2 (2 380/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 46.9% |
• Indiërs/Asiërs | 3.1% |
• Bruin mense | 2.2% |
• Swart mense | 47.3% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Engels | 35.8% |
• Xhosa | 22.5% |
• Afrikaans | 19.8% |
• Zoeloe | 18.4% |
• Ander | 3.5% |
Poskode (strate) | 4275 |
Poskode (posbusse) | 4275 |
Skakelkode | 039 |
Margate is 'n kusvakansiedorp aan die KwaZulu-Natalse Suidkus, ongeveer 20 km suid-suidwes van Port Shepstone geleë. Die rivier wat in die see vloei by Margate is bekend as die "Nkongweni"-rivier (plek van onthaal) omdat daar berig word dat die oorspronklike inwoners baie wreed was met reisigers, en dat die reisigers hulle moes smeek vir gasvryheid.